Home

Banner-468x60

IMG_1847_web1-668x238WELKOM BY ONS WEBWERF !!

Die KOSH Voëlklub is gestig op die 14de Augustus 1991, met net ‘n paar lede.  Die doel  is om die suksesvolle aanhouding en teël van pappegaaie, parakiete en verwante voëls, in die KOSH streek te bevorder.Die oorspronklike stigters van die klub het die klub begin omdat hulle ‘n passie gehad het vir die voëls wat hulle teël, broei en aanhou.  En dit is dieselfde passie wat al ons klublede vandag nog deel. Ons liefde, respek en waardering vir die voëls wat ons aanhou!!


WELCOME TO OUR WEBSITE !!

The KOSH Bird Club was founded on 14th August 1991, with only a few members. The objective is the keeping and successful breeding of parrots, parakeets and related  birds in the KOSH region.The club’s original members founded our club because they had a passion for the birds that they bred and kept … And this is exactly the same passion that all the club members share to this day.The love, respect and appreciation for the birds that we keep!!


2019 Auction is Here!!!

Please read through the Auction Terms and Conditions

Download the Application Form Here

Click Here to download the 2019 Auction List  

Klik Hier om die 2019 Veiling Lys af te laai


 

Banner-468x60


 

Comments are closed